|
LATEST JOBS |
Bemarker : lewendehawe
|
|||||||||
| Bemarker : Lewendehawe EE Status: No Ind./Cat: Agriculture |
![]() |
|||
| Free State | ||||
Vorige ervaring in lewendehawe en bemarkings Goeie kommunikasie en interpersoonlike vaardighede en die vermoë om binne ʼn baie mededingende mark en omgewing te funksioneer Sal verantwoordelik wees vir die werf van vee, hou van veilings en daaglikse skakeling met kliente Tel: 051 412 6555 / Faks: 086 607 6414 / Epos: info@svaas.co.za
|
||||