LOGiN job seekers

Email

Password
Remember Me


Forgot Password?
New Registrations?

 LATEST JOBS

Bestuursrekenmeester
Upington

Job Application Expired, you can only view this job.
BESTUURSREKENMEESTER
EE Status: No
Ind./Cat: Agriculture
View profile for KARSTEN BOERDERY (PTY) LTD
Package: Onderhandelbaar
Upington

KARSTEN GROEP

Die Karsten Groep is ‘n prominente en vooruitstrewende uitvoer vrugteprodusent in die Benede Oranjerivier. Ondergenoemde pos is beskikbaar te Kanoneiland wat ongeveer 30 km van Upington geleÑ‘ is.

 BESTUURSREKENMEESTER (Projekte)

Die pos behels die finansiÑ‘le bestuur van projekte  wat sitrus, rankgewasse, neute, tafeldruiwe  en kontantgewasse produseer. Die posbekleer sal aan die Groep Finansiële Bestuurder rapporteer.

 ‘n Toepaslike B-graad in Rekeningkunde met minstens agt jaar toepaslike ondervinding en/of voltooide klerkskap is 'n vereiste. Ondervinding in ‘n landbou omgewing sal in die aansoeker se guns tel.

 Sleutel prestasie areas sluit die volgende in:

 • voltooiing van finansiële state                    

• opstel van begrotings en maandelikse verslagdoening

• instandhouding van finansiële stelsels   (vaste bates,voorraad,krediteure ens.)

• ontwikkeling en instandhouding van kontrole stelsels   

Benewens die kwalifikasie en ondervinding op bestuursvlak word die volgende persoonlike eienskappe verwag:

 • Mensgerigtheid         • Selfgemotiveerd en selfstandig

• Interpersoonlike vaardighede  • Besigheidsinsig en oriëntering        

• Kommunikasie vaardighede

 Vir verdere navrae oor die pos kan Belia Karsten gekontak word by tel. no. 021 979 5241 of sel no 082 418 8904.

 Vergoeding is onderhandelbaar in ooreenstemming met toepaslike kwalifikasies en ondervinding en sluit al die byvoordele in wat eie is aan ‘n groot en gevestigde onderneming.

 Aansoeke kan gerig word aan die Groep Menslike Hulpbron Bestuurder.  Faks u aansoek en CV na faks no. 086- 522 4011 of e-pos na louisjvr@karsten.co.za

Sluitingsdatum vir aansoeke is  31 JANUARIE 2012

 Kandidate wat geen terugvoering binne drie weke na bogenoemde sluitingsdatum ontvang nie,kan hul aansoek as onsuksesvol beskou.


Reference: cc120114587
Closing Date: 2012-02-17
Client Ref No : KGH001


total page views 1249

Search for a country job:
Enter Keyword(s)
Match by
EE only
 Region (*)
Town
Occupational Category
Job Type
All Permanent
Contract Temporary
Need Help?  
 
Lees in Afrikaans:
Sign-up for job alerts
Country Quotes
'My heart leaps up when I behold a rainbow in the sky.' - William Wordsworth
Copyright © 2009 Country Careers | www.countrycareers.co.za. Terms & Conditions