ADVISEURS (OSA)

Full Time
  • Post Date: 9 April 2018
  • Apply Before: 9 August 2018
Job Description

ADVISEURS

Vereistes:
– Matriek ondersteun deur goeie syfervaardigheidasook energieke positiewe ingesteldheid.
​- Taalvaardig in Afrikaans en Engels
– Basiese rekenaarvaardigheid in MS Office,internet gebruik en eposse
– Geldige bestuurslisensie en eie vervoer
– Bereid wees om te reis

Kandidate sal deur streng evaluering gaan enopleiding ontvang.

Met aansoek, bevestig area waarin u belangstelmet verwysing OSA enepos na recruitment@ovdm.co.za