Algemene Assistent

Full Time
  • Post Date: 10 April 2018
  • Apply Before: 20 April 2018
Job Description

‘n Welgevestigde maatskappy in Stellenbosch het ‘n vakante posisie vir ‘n jong, energieke persoon met ten minste 3 jaar praktiese ondervinding.

Die ideale kandidaat moet beskik oor ‘n besigheidsbestuur of menslike hulpbron kwalifikasie.  VIP payroll & klokstelsels, personeel opleiding, kennis van besigheids- en arbeidswetgewing is ‘n verdere vereiste.  Sterk tweetalig en ondervinding in besigheidskonrakte.

Moet bereid wees om die ektra myl te loop en deeglik onder druk te funksioneer.