|
LATEST JOBS |
Pa (korttermyn versekeringsbedryf)
Job Application Expired, you can only view this job. |
|||||||||
| PA (korttermyn versekeringsbedryf) EE Status: No Ind./Cat: Insurance |
View profile for Carpediem Recruitment Agency | |||
| Package: R 6000 – R 10 000 + 13 de tjek Paarl |
||||
Vereistes: Korttermyn versekeringsagtergrond noodsaaklik asook kennis van persoonlike lyne eise. Minimum matriek; Makelaar kwalifikasie voordeling. Rekenaarvaardigheid (MSWord, Excel. Internet, E-mail) Uitstekende kommunikasie vaardighede in Afrikaans
Pligte: Verleen administratiewe ondersteuning aan Bemarker en Klientediensbestuur Direkteur Hanteer persoonlike eise.
|
||||