LOGiN job seekers

Email

Password
Remember Me


Forgot Password?
New Registrations?

 LATEST JOBS

Paklyn bestuurder
Villiersdorp

Job Application Expired, you can only view this job.
Paklyn Bestuurder
EE Status: No
Ind./Cat: Agriculture
View profile for Ideafruit
Package: Market Related
Villiersdorp

LYNBESTUURDER – IDEAFRUIT, VILLIERSDORP

‘n Vrugte verpakkings en bemarkings- maatskappy beskik oor die volgende uitdagende geleentheid:

Hoof take en verantwoordelikhede:

  • Effektiewe opstel van die lyn volgens spesifikasies van die daaglikse pakprogram
  • Effektiewe kommunikasie met relevante personeel aangaande pakprogram vereistes
  • Deurlopende motivering van pakkers, voorvrouens en QC’s op lyn
  • Effektiewe bestuur van personeel op lyn
  • Deurlopende skoonmaak en instandhouding van die lyn

Minimum kwalifikasie en ondervinding:

  • Kennis / ondervinding gelykstaande aan ‘n toepaslike tersiêre kwalifikasie
  • Grondige kennis en ondervinding van die vrugte industrie, spesifiek die vrugtepakproses
  • 2 – 4 jaar ondervinding in soortgelyke pos, waarvan minimum 2 jaar in ‘n bestuursposisie
  • Goeie rekenaarvaardighede (MS Office)
  • Goeie mense bestuur ondervinding en vaardighede
  • Goeie taal vaardighede in beide Afrikaans en Engels (Xhosa magtig sal voordelig wees)

Minimum vaardighede:

  • Uitstekende delegeringsvaardighede
  • Vermoëom onafhanklik te kan werk
  • Vermoëom as leier / bestuurder in ‘n span te kan optree
  • Uitstekende beplanningsvaardighede
  • Tegniese en meganiese vaardighede
  • Uitstekende kommunikasie en interpersoonlike vaardighede

Die posbekleër sal direk aan die Pakhuis Bestuurder rapporteer.

Markverwante vergoeding

Indien u aan die minimum kwalifikasies, ondervinding en vaardighede beskik epos ‘n gedetailleerde CV na die Menslike Hulpbron Bestuurder by: martinet@ifruit.co.za

Sluitingsdatum: 9 Maart 2012

Indien u nie binne 14 werksdae gekontak word nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.


Reference: cc120214801
Closing Date: 2012-03-09


total page views 429

Search for a country job:
Enter Keyword(s)
Match by
EE only
 Region (*)
Town
Occupational Category
Job Type
All Permanent
Contract Temporary
Need Help?  
 
Lees in Afrikaans:
Sign-up for job alerts
Country Quotes
'I loved being outside. We'd hold lightning bugs in our fingers and pretend they were diamond rings.' - Loretta Lynn
Copyright © 2009 Country Careers | www.countrycareers.co.za. Terms & Conditions