|
LATEST JOBS |
Uitvoerende bestuurder : graan
Job Application Expired, you can only view this job. |
|||||||||
| Uitvoerende Bestuurder : Graan EE Status: No Ind./Cat: Agriculture |
View profile for Sue Venter & Associates | |||
| Package: R450 K Northern Cape |
||||
Graad in Besigheidsbestuur / Bemarking Landbou en 5 jaar toepaslike ondervinding met min 2 jaar bestuursondervinding 'n vereiste Goeie besproeingsboerdery agtergrond, kommunikasie en interpersoonlike vaardighede, Kennis en ondervinding van toepaslike wetgewing Goeie onderhandelingsvaardighede, onder druk te kan werk en doelgerig wees Moet kan netwerk met rolspelers in die bedryf, bepaal die strategiese rigting van die nuwe besigheid Bestuur van besproeiings eenhede, aankoop van insette en bemarking van produkte geproduseer Finansiële en Personeelbestuur, Strategiese bestuur van verhoudinge en kliëntediens; behoud en uitbreiding van markaandeel; effektiewe operasionele en volhoubare winsgewende bestuur van die besproeiings eenhede. Tel: 051 412 6555 / Faks: 086 607 6414 / Epos: info@svaas.co.za
|
||||