|
LATEST JOBS |
Uivoerende bestuurder: gewas produksie
Job Application Expired, you can only view this job. |
|||||||||
| Uivoerende Bestuurder: Gewas Produksie EE Status: No Ind./Cat: Agriculture |
View profile for HR Solutions | |||
| Package: Onderhandelbaar Northern Cape |
||||
Opsoek na 'n Uitvoerende Bestuurder: Gewas Produksie in vir 'n organisasie in Douglas, Noord Kaap.
Die geskikte applikant sal beskik oor 'n graad in Besigheidsbestuur of Landbou Bemarking. Die applikant sal ook beskik oor 5 jaar se toepaslike ervaring , met goeie kennis van besproeiings eenhede en ten minste 2 van die 5 jaar 'n bestuurs pos beklee het. Die persoon sal goeie kennis en agtergrond he van besproeings boerdery. Die persoon sal verantwoordelik wees vir die bemarking en omsien van kliente. Die bemarking en verkope van geproduseerde produkte. Finansiele en personeelbestuur. Die persoon sal ook verantwoordelik wees vir die netwerk met rolspelers in die bedryf asook die winsgewendheid van die afdeling.
Indien jy belangstel in die pos, stuur jou CV na suzaan@hrsolution.co.za
|
||||