|
LATEST JOBS |
Wynhuis & deli verkoopsassistent
Job Application Expired, you can only view this job. |
|||||||||
| Wynhuis & Deli Verkoopsassistent EE Status: Yes Ind./Cat: Hospitality |
View profile for We'll do it | |||
| Paarl | ||||
Babylons Toren, 'n Historiese Plaas/Landgoed met akkommodasie fasiliteite, wat geleë is net buite die Paarl, verlang die dienste van 'n sterk en entoesiastiese verkoops-assistent vir die unieke geleentheid vir die Landgoed se Wynhuis & Deli Winkel. Vereistes: *Graad 12 * +-2 Jaar verkoopsondervinding * Kennis van verkooppuntstelsels * Professionele voorkoms *Baie goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans & Engels * Goeie organisatoriese vaardighede * Sterk persoonlikheid met inisiatief en bestuursvermoë wat onafhanklik kan opereer * Aandag aan detail * Eie vervoer Pligte: * Bestuur die verkope van die wynhuis en deli produkte *Bestelling van die wynhuis se wynvoorrade op 'n weeklikse basis *Rekonsilieer die kontant-verkope *Kliëntediens Werksure: 8:00-16:00 of 9:00-17:00 Aanstellingsdatum: So spoedig moontlik Sluitingsdatum: 17 Feb 2012 Stuur asb u volledige CV met 2 verwysings na: barinda@wewilldoit.co.za of na faksnr: 086 672 7822 Alleenlik kandidate uit die voorheen benadeelde groep sal oorweeg word. Indien u nie van ons hoor binne een week na die sluitingsdatum nie moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol is
|
||||