A LA CARTE SJEF(MROS)

Full Time
  • Post Date: 14 Aug 2019
  • Apply Before: 31 Aug 2019
Job Description

Hierdie bekende “steakhouse” wat onlangs sy deure in Upington geopenhet  benodig ‘n energieke selfgedrewe persoon as

A LA CARTE SJEF
UPINGTON

Vereistes:
– Ons wag op aansoeke van hardwerkende,innoverende persone wat oor ‘n tersiêre kwalifikasie of 3-5 jaar ondervindingbeskik as ‘n a la carte sjef, spesifiek tot die bestuur van ‘n a  la carte spyskaart verkieslik in ‘n soortgelyke omgewing. 
– Persoon moet goed georganiseerd wees
– Oor goeie menseverhoudinge beskik
– Vermoë om onafhanklik onder druk te opereerbeskik
– Bereidheid om lang ongereelde ure te werk
– Geldige bestuurslisensie beskik.
 
Verantwoordelikhede sal insluit:
– Daaglikse sjef werk en bestuur van die kombuisen personeel
– Daaglikse nagaan van voorraad asook doen vanaankope
– Data prosessering van voorraad oprekenaarsisteem
– Bestuur van funksies en geleenthede watinsluit spyskaart ontwikkeling, kwotasies.
 
Daar word ‘n mededingende vergoedingspakketaangebied.

Stuur CV, met verwysing MROS, voor 23Augustus 2019 aan recruitment@ovdm.co.za