AANKOPER (MMVA)

Full Time
  • Post Date: 25 Feb 2019
  • Apply Before: 31 Mar 2019
Job Description

AANKOPER
VRYBURG

Vereistes:
– Die suksesvolle kandidaat moet oor ten minste 5 – 8 jaar aankope ondervinding beskik verkieslik in ‘n soortgelyke kleinhandelsomgewing.
– Deeglikheid, uitstekende interpersoonlike-, enorganiseringsvaardighede
– Vermoë om onafhanklik te funksioneer
– Rekenaarvaardigheid in MS Office (Excel)is noodsaaklik met kennis en ondervinding van Autopart (ELCB) of Techfinity, as verdere aanbeveling.

Pligte sluit in:
– Die aankoop van motorparte vir die kleinhandelswinkel
– Beding, vervanging en balanseer optimale voorraadvlakke soos nodig
– Bou en onderhou van goeie werksverhoudinge met verskaffers
– Ander ad hoc administratiewe take soos van posverlang.

In ruil word ‘n baie mededingende vergoedingspakket, gekoppel aan kwalifikasies en ondervinding, aangebied.

Stuur volledige CV met verwysing MMVA aan recruitment@ovdm.co.za