ADMIN/REKENINGKUNDIGE KLERK(JAVD)

Full Time
  • Post Date: 9 May 2019
  • Apply Before: 30 Jun 2019
Job Description

Hierdie boerdery beskik oor die volgende uitdagende pos vir ‘n pro-aktiewe organiseerder met dryfkrag wat goed onder druk funksioneer   

ADMIN-/REKENINGKUNDIGE KLERK
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
– Grondige kennis van debiteure- en krediteure-administrasie
– Ten minste 3 – 5 jaar ondervinding in ‘n soortgelyke pos
– Rekenaarvaardigheid in MS Office en Donkerhoek Data 
– Kennis van Global Gap sal in u guns tel.

Pligte gaan insluit: 
– Debiteure- en krediteure-administrasie       
– Doen van boerdery se lone op Donkerhoek Data 
– Ad hoc sekretariële en administratiewe pligte.

 Suksesvolle kandidaat moet oor eie verblyf en vervoer beskik.
‘n Onderhandelbare salaris,  onderhewig aan kwalifikasies en ondervinding, word aangebied.
 
Rig u aansoek en CV met verwysing JAVD aan recruitment@ovdm.co.za