ALGEMENE BESTUURDER

Full Time
  • Post Date: 5 Nov 2020
  • Apply Before: 13 Apr 2021
Job Description

ALGEMENE BESTUURDER
SOMERSET-WES OMGEWING

Vereistes:
– Ons wag op aansoeke van individue wat sterkonafhanklik, as deel  van ‘n professionele span, met kwalifikasie as CA enminimum 10 jaar bewese ondervinding in ʼn soortgelyke
  operasionele- / bestuursomgewing die besigheid na volgende vlak kanneem.
– Goeie kommunikasie vaardighede ondersteun deur uitgebreiderekenaarvaardigheid met ‘n “hands-on” benadering, 

– Die suksesvolle persoon moet stelsel gerigwees, alle dissiplines en sisteme kan implementeer, in stand hou en verder ontwikkel, resultaat-gedrewe wees
– Bereid wees om te reis.

Verantwoordelikhede sal insluit:
– Dag tot dag operasionele beplanning en bestuur van 10 winkels oor SA enNamibië
– Algemene & finansiële bestuur
– Implementeer van nuwe stelsels / strategieë
– Bou van effektiewe personeelkorps
– Groei van besigheid en bou van goeie verhoudinge met bestaande en nuwekliënte
– Effektiewe dryf van maandelikse doelwitte. 

Daar word ʼn bo-gemiddelde, mededingendevergoedingspakket aan die pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding. 

Stuur u volledige CV met verwysing MJFGM voor 13November 2020 aan recruitment@ovdm.co.za