ALGEMENE PLAASBESTUURDER(MMAP)

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 31 Oct 2019
Job Description

ALGEMENE PLAASBESTUURDER
PRIESKA OMGEWING

Vereistes:
– ​Ten minste 3 jaar ondervinding en kennisvan wisselbou-/rosyne/uie saad verbouing
– Tegniese agtergrond en kennis 
– In besit wees van ‘n geldige Kode 14bestuurslisensie met PDP
– Goeie menseverhoudinge enkommunikasievaardighede
– Rekenaargeletterdheid
– Die vermoë om onafhanklik te kan funksioneer.
 
Oorhoofse pligte sal insluit: 
– Kontrole en toesig oor alle produksie-aktiwiteite
– Bestuur van en beheer oor produktiwiteit vanarbeid
– Pakhuisbestuur
– Gehaltebestuur en toepassing van tegnieseaanbevelings
 
Daar word ʼn mededingende vergoedingspakket metvoordele aan die pos gekoppel.
 
Diens aanvaarding: So spoedig moontlik.
 
Rig u volledige CV met verwysing MMAP voor8 November 2019 aan recruitment@ovdm.co.za