APTEKERSASSISTENT(OUA)

Full Time
  • Post Date: 3 May 2019
  • Apply Before: 30 Jun 2019
Job Description


menseverhoudinge om aansoek te doen vir plasingin die volgende pos

APTEKER ASSISTENT
UPINGTON

Vereistes:
– Die suksesvolle Apteker Assistent sal oor‘n na basiese kwalifikasie beskik met ten minste 1-2 jaar ondervinding in ‘n apteek
– Goeie interpersoonlike vaardighede engeorganiseerde benadering
– Vermoë om akkuraat onder druk te kanfunksioneer
– Rekenaarvaardigheid in MS Office.
 
Verantwoordelikhede sal ondermeer behels:
– Die uitreik van voorskrif en ander medikasie
– Eis van voorgeskrewe medikasie  bymediese fondse
– Opdatering van pasiënte se mediese rekords
– Voorraadkontrole wat die ontvangs vanmedikasie en daaglikse voorraadtellings insluit.
 
Daar word ʼn mededingende vergoedingspakketaangebied.
 
Stuur u volledige CV met verwysing OUA voor 17 Mei2019 aan recruitment@ovdm.co.za