ASSISTENT DIESEL TEGNIKUS

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 11 Nov 2020
Job Description

ASSISTENT DIESEL TEGNIKUS
STRAUSSBURG OMGEWING

Vereistes:
​- Ons wag op aansoeke van energieke,betroubare persone met ‘n sterk tegniese aanleg, basiese meganiese-/ en goeiehandvaardighede, wat beskik oor goeie
  organiseringsvermoë.
– Goed handvaardig wees, onafhanklik kan werk enoor minstens 2-3 jaar toepaslike ondervinding beskik verkieslik in ‘nwerkswinkel op ‘n boerdery opset.
– ‘n Swaarvoertuig lisensie met meganieseambag sal as verdere aanbeveling dien.
 
Hoof verantwoordelikhede sal ondermeer dievolgende insluit: 
– Die bystand van hoof werktuigkundige in dieonderhoud
– Herstel en instandhouding van vragmotors,trekkers, bakkies, spuit karre
– Alle boerdery implemente en gereedskap
– Organisering en administrasie van diewerkswinkel.
 
Daar word ‘n mededingende salaris volgensondervinding aan die pos gekoppel.
 
Rig u volledige CV met verwysing MADT voor 20November 2020 aan recruitment@ovdm.co.za