ASSISTENT/JUNIOR PLAASBESTUURDER: SITRUS(OPA)

Full Time
  • Post Date: 7 Jun 2019
  • Apply Before: 30 Jun 2019
Job Description

ASSISTENT/ JUNIOR PLAASBESTUURDER: SITRUS
LYDENBURG OMGEWING

Vereistes:
– Ons wag op aansoeke van dinamiese,energieke en hardwerkende individue wat oor bestuursvaaardighede beskik,ondersteun deur minimum 2 jaar ondervinding in alle aspekte
  van die verbouing van sitrus.
– ‘n Toepaslike landbou kwalifikasie sal asaanbeveling dien.
– Rekenaarvaardigheid
– Goeie menseverhoudinge en kommunikasieaardighede
– Die vermoë om onafhanklik te opereerondersteun deur ‘n  algemene tegniese agtergrond van besproeiing,bemesting en bespuitings.
– Kennis en ondervinding van die vollebestuur van ‘n sitrus pakhuis sal as aanbeveling dien.
 
Oorhoofse pligte sal insluit:
– Kontrole en toesig oor alleproduksieaktiwiteite, bestuur van en beheer oor produktiwiteit van arbeid,pakhuisbestuur, gehaltebestuur en toepassing van tegniese aanbevelings.
 
Daar word  mededingende vergoedingspakketaan die pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.
 
Stuur u volledige CV met verwysing OPA na recruitment@ovdm.co.za