ASSISTENT PLAASBESTUURDER(MPS)

Full Time
  • Post Date: 29 Apr 2019
  • Apply Before: 31 May 2019
Job Description

Hierdie steenvrugte & sitrus produsent in die Breëderivier Vallei wat spesialiseer in die uitvoermark, beskik oor die volgende uitdagende posisies vir dinamiese, selfgedrewe persone, met ‘n liefde vir boerdery, as deel van hul suksesvolle bestuurspan:

ASSISTENT PLAASBESTUURDER
BREEDERIVIER VALLEI OMGEWING

Vereistes:
–  Junior kandidate met voltooideB.Agric of soortgelyke kwalifikasie kan aansoek doen, ondervinding insteenvrugte & sitrus beskik sal dit in u guns tel.
– Die posisie sal aan die Plaasbestuurderrapporteer.
.
Pligte sal hoofsaaklik insluit:
– Assisteer en toesig oor alle produksieaktiwiteite

Daar word  mededingende vergoedingspakketaan die poste gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.
 
Stuur u volledige CV met verwysing MPS voor 10 Mei2019 aan recruitment@ovdm.co.za