BEMARKER(OWCB)

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 27 Aug 2019
Job Description


 “bearings” en transmissie eenhede beskikoor die volgende geleentheid vir ‘n dinamiese bekwame kandidaat met positieweingesteldheid en nodige kennis & ondervinding as:

BEMARKER
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
– Kandidate met goeie menseverhoudingeondersteun deur ten minste 3-5 jaar ondervinding in verkope / bemarking kanaansoek doen. 
– Geldige bestuurslisensie
– Goeie kommunikasievaardighede
– Bereidwilligheid om te reis.
 
Pligte sluit in:
– Bemark en verkope van seëls, verskeidenheidolies, instandhoudingsprodukte soos “bearings” en transmissie eenhede asook
– Uitbreiding van kliëntebasis, diens enondersteun van huidige kliënte wat verkope asook naverkoopdiens
– Administratiewe pligte 
 
Daar word mededingende vergoedingspakket metvoordele aan die pos gekoppel.
 
Rig u volledige CV met verwysing OWCB  voor 6September 2019 aan recruitment@ovdm.co.za