BESPROEIINGS PLAASBESTUURDER

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 6 Oct 2020
Job Description

Hierdie besproeiingsplaas in die Hartswater omgewing, beskik oor dievolgende posisie vir ‘n kandidaat met bewese bestuursondervinding as
BESPROEIINGS PLAASBESTUURDER
HARTSWATER OMGEWING

Vereistes:
– Hardwerkende kandidate wat onafhanklik kanfunksioneer kan aansoek doen met ten minste 5 jaar onafhanklikebestuursondervinding en/of 10 jaar ploeg en plant ondervinding
– Moet oor goeie probleem oplossing enbesluitnemings vermoë beskik.
– Beskik oor naskoolse landbou kwalifikasie.
– Ondervinding in Pekanneut boom en lusernbestuur asook kuilvoer aanplanting en oes.
– Toepaslike kennis van water bestuur enbesproeiings stelsels, grond voorbereiding asook siekte beheer enkunsmis programme.
– Beskik oor basiese kennis van arbeidswetgewing.
– Tegniese en meganiese kennis 

Sal verantwoordelik wees vir bestuurvan  + 100ha Spilpunt en Mikro besproeiing.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysingna OBPBH na recruitment@ovdm.co.za