BLOKMAM(JBLO)

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 17 Feb 2020
Job Description

BLOKMAN
KEIMOES

Vereistes:
– Kandidate met ‘n relevante tersiêrekwalifikasie as Blokman met ten mense 5 jaar ondervinding kan aansoek doen.
– Indien vorige ondervinding in die kleinhandelsektor sal dit voorkeur geniet
– Rekenaarvaardigheid in Pastel en Odyssey
– Basiese meganiese kennis om masjiene te dienssal tot u voordeel wees

Kandidaat met bereid wees om lang ongereelde urete werk wat vakansiedae en naweke kan insluit.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing JBLO na recruitment@ovdm.co.za