Bourekenaar

Freelance
  • Post Date: 23 November 2018
Job Description

Hierdie gevestigde bouer/ konstruksiemaatskappy  geleë in Upington beskik tans oor die volgende vakante betrekking vir n goed gekwalifiseerde kandidaat met ondervinding in die industrie:

BOUREKENAAR
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
– Aansoeke word ingewag van gekwalifiseerde en hardwerkende kandidate  met tenminste 3 jaar ondervinding in die boubedryf.
– Kandidaat met ‘n tersiêre kwalifikasie oor beskik 
– Rekenaarvaardig wees met ondervinding van Buildsmart en Candy.
– Sober gewoontes en bereid wees om oortyd te werk.
– Moet onder druk kan funksioneer
– Bereid wees om te reis

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OBR na recruitment@ovdm.co.za