DEBITEURE-/ KREDITEURE KLERK (MCDDK)

Full Time
  • Post Date: 9 January 2019
  • Apply Before: 18 January 2019
Job Description

DEBITEURE-/ KREDITEURE KLERK
STRAUSSBURG OMGEWING

Vereistes:
– Aansoeke word in gewag van doelgerigtekandidate met ten minste 3 jaar ondervinding in die volle debiteure-/krediteure funksie.  
– Kandidate met ‘n toepaslike tersiêrekwalifikasie sal voorkeur geniet.  
– Rekenaarvaardigheid in Pastel of soortgelykefinansiële program asook MS Office met spesifiek goeie Excel vaardighede
– Bo-gemiddelde menseverhoudinge enkommunikasievaardighede, asook die vermoë om akkuraat onder druk te kanfunksioneer.
 
Pligte sal insluit: 
– Akkurate en tydige prosessering van debiet-,krediet fakture 
– Voorberei en byhou van debiteure / krediteurerekonsiliasies en ouderdom analises 
– Kommunikasie en  in noue samewerking metverskaffers en ander belanghebbendes 
– Liassering en opdatering van alle krediteureinformasie 
– Maandelikse opstel van betalings lyste enprosessering van joernale
– Invordering van uitstaande gelde 
– Deelneem aan die finansiële maandeindeafsluiting proses;
– Handhaaf van interne beheermaatreëls.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket aandie pos gekoppel.
 
Stuur u CV met verwysing MCDDK voor18 Januarie 2019 aan recruitment@ovdm.co.za