DEBITEURE-/KREDITEURE-/VERKOPE KLERK(OQL)

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 12 Mar 2020
Job Description

DEBITEURE-/ KREDITEURE-/ VERKOPE KLERK
UPINGTON 

Vereistes:
– Aansoeke word in gewag van resultaatgedrewe kandidate met ten minste 3 jaar ondervinding in die volle debiteure-/krediteure funksie
– Rekenaarvaardigheid in Pastel asook MS Office.
– Bo-gemiddelde menseverhoudinge enkommunikasievaardighede
– Vermoë om akkuraat onder druk te kanfunksioneer
– Geldige bestuurslisensie.
 
Pligte sal insluit:
– Akkurate en tydige prosessering van debiet-,krediet fakture
– Voorberei en byhou van debiteure / krediteurerekonsiliasies en ouderdom analises
– Liassering en opdatering van alle krediteureinformasie 
– Maandelikse opstel van betalings lyste
– Invordering van debiteure
– Deelneem aan die finansiële maandeindeafsluiting proses; asook ontvang van kliënte, open en afsluiting vanwerkskaarte, ontvang en balanseer van kleinkas
– Verkoopsklerk take.
 
Daar sal van die suksesvolle kandidaat verwagword om naweekdiens te doen.
Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket aandie pos gekoppel.
 
Stuur u CV met verwysing OQL voor 20 Maart2020 aan recruitment@ovdm.co.za