DRYWER KODE EC1 (JSMM)

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 16 Oct 2019
Job Description

DRYWER; KODE EC1
KEIMOES

Vereistes:
– Minstens ‘n geldige EC1 rybewys (of hoër) met‘n geldige PrDP (G, P) ondersteun deur minstens 3 jaar praktiese ondervindingas drywer.
– Die geskikte kandidaat sal betroubaar, eerlik,fisies fiks en met sober gewoontes wees.
– Skoon kriminele rekord en die bereidheid omoortyd te werk.
– Ondervinding as drywer in die groot- enkleinhandel sektor sal tot u voordeel wees.
 
Sleutel verantwoordelikhede behels afleweringvan ‘n wye reeks produkte aan verskillende kliënte in die omgewing.
 
In ruil word ʼn markverwante vergoedingspakketmet byvoordele aangebied. 
 
Rig u volledige CV met verwysing JSMM voor 25Oktober 2019  aan recruitment@ovdm.co.za