EENHEIDSBESTUURDER (MTD)

Full Time
  • Post Date: 27 Feb 2019
  • Apply Before: 31 Mar 2019
Job Description

EENHEIDSBESTUURDER
KAKAMAS OMGEWING

​Vereistes:
– Ons wag op aansoeke van hardwerkende,selfgedrewe individue met ‘n liefde vir boerdery ondersteun deur ‘n suksesvollerekord van minimum 5 jaar bestuursondervinding in alle
   aspekte van tafeldruif verbouingmet ‘n toepaslike landbou kwalifikasie.
–  Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
– Deeglike kennis van besproeiing, bemesting, bespuitings engehaltebestuurstels
– Basiese tegniese kennis.

– Onafhanklik en onder druk kan funksioneer
– Bo-gemiddelde administratiewe enrekenaarvaardigheid beskik.

Die applikant sal in noue samewerking met hoofbestuur verantwoordelik wees vir:
– Die bestuur van ‘n tafeldruif eenheid watinsluit alle aspekte van produksie-, arbeids-, pakhuis- en gehaltebestuur.
 
Daar word ‘n markverwante vergoedingspakket metvoordele, eie aan die bedryf aangebied.
 
Rig u volledige CV met verwysing MTD voor 15 Maart2019 aan recruitment@ovdm.co.za