GASTEHUIS ASSISTENT & ADMINISTRATEUR (MGA)

Full Time
  • Post Date: 15 November 2018
Job Description

GASTEHUIS ASSISTENT & ADMINISTRATEUR
AUGRABIES AREA


Vereistes:
– Kandidate met ten minste 2 jaar ondervindingin ‘n toerisme industrie tesame met goeie menseverhoudinge enkommunikasievaardighede
– Indien oor ‘n tersiêre kwalifikasie beskik saldit in u guns tel
– Rekenaarvaardig wees in die basiese MS Officeprogrammatuur
– Geldige bestuurslisensie
– Bereid wees om skofte te werk

Om aansoek te doen stuur CV met verwysing MGA narecruitment@ovdm.co.za