GRAFIESE ONTWERPER/SOSIALE MEDIA BEMARKER(MUGO)

Full Time
  • Post Date: 10 Sep 2019
  • Apply Before: 31 Oct 2019
Job Description

GRAFIESE ONTWERPER/ SOSIALE MEDIA BEMARKER
UPINGTON

Vereistes:
– Kandidate met ‘n tersiêre kwalifikasie inGrafiese ontwerp ondersteun deur minimum deur 3 jaar ondervinding in ‘nsoortgelyke posisie kan aansoek doen.
– Goeie bemarkingsondervinding sal voorkeurgeniet
– Bo-gemiddelde mense en kommunikasievaardighede
– Goeie rekenaarvaardigheid sosiale mediablootstelling en ontwerpsprogrammatuur

Om aansoek te doen, stuur CV met portefeulje na recruitment@ovdm.co.za metverwysingskode MUGO