INLIGTING & KOMMUNIKASIEKLERK (MRKL)

Full Time
  • Post Date: 4 Apr 2019
  • Apply Before: 30 Apr 2019
Job Description

INLIGTING & KOMMUNIKASIEKLERK
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
– Die suksesvolle kandidaat moet selfgemotiveerd wees en oor goeie interpersoonlike vaardighede beskik metbo-gemiddelde  rekenaarvaardigheid in MS Office.
– Toepaslike tersiêre kwalifikasie in ofbemarking/ kommunikasie/ reklame met ten minste 5 jaar ondervinding in ‘nsoortgelyke omgewing.  
– Sterk organiserings-, administratiewe- envoorleggingsvaardighede vorm ook deel van die vereistes vir hierdie uitdagendeposisie.
– Kennis / agtergrond van die landbou industriesal tot u voordeel wees.
 
Die suksesvolle kandidaat sal onder meerverantwoordelik wees vir:
– Ontwikkel & implementeer  vaninligting en kommunikasie strategieë
– Instandhouding van sosiale media
– Opdateer van databasis
– Identifiseer van goeie praktyke en tegnologieter verbetering van maatskappy
– Ontwikkel & bestuur van nuwe rekeninge
– Identifiseer groei moontlikhede vir kliënte
– Bywoon van span & maatskappy vergaderingeasook seminare en opleiding.
 
Daar word ‘n markverwante vergoedingspakket metvoordele eie aan die bedryf, aan pos gekoppel.
 
Rig u volledige CV met verwysing MRKL  voor 12April 2019 aan recruitment@ovdm.co.za