INSTALLASIE TEGNIKUS

Full Time
  • Post Date: 17 Nov 2020
  • Apply Before: 30 Nov 2020
Job Description

INSTALLASIE TEGNIKUS- 2 POSTE BESKIKBAAR
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
– Ondervinding in telekommunikasie enrekenaar bedryf, veral netwerke,  sal sterk in kandidaat se guns tel,kennis en ondervinding in Mikrotik toerusting sal tot u voordeel wees
– Geldige rybewys is verpligtend.
– Moet akkuraat en onder druk kan funksioneer
– Goeie kommunikasievaardighede.
– Moet bereid wees om lang ongereelde ure tewerk
– Moet bereid wees om op eie tyd afstandleer kursusse te voltooi.

Pligte in volgorde van belangrikheid
– Daaglikse internet installasies.
– Instandhoudings werk by kommunikasie torings.
– Bekabeling van CAT 5 en optiese veselnetwerke.

LET WEL: 
Kandidate sonder ondervinding  en ʼn sterkbelangstelling in rekenaar bedryf sal ook oorweeg word vir ʼn vakleerlingskap.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MGIT na recruitment@ovdm.co.za