Junior Plaasbestuurder

Full Time
  • Post Date: 7 November 2018
  • Apply Before: 22 November 2018
Job Description

Ons kliënt, 15 km buite Bonnievale met gevestigde wyndruiwe-, steenvrugte en sitrus boerdery, benodig die dienste van ‘n jong, eerlike, toegewyde en hardwerkende persoon.

Dit is ‘n langtermyn geleentheid vir ‘n persoon wat leergierig is en ‘n passie het vir die landbou.

DIE GESKIKTE KANDIDAAT MOET AAN DIE VOLGENDE VEREISTES VOLDOEN:

    • Goeie kommunikasie vaardighede
    • Toepaslike naskoolse kwalifikasie in die landbou sal u aansoek versterk
    • Toesighouding (werknemers kan motiveer en dissiplineer)
    • Rekordhouding kan handhaaf
    • Rekenaarvaardig (MS Office)
    • Basiese meganiese kennis
    • Kode 10 lisensie

Sluitingsdatum vir aansoeke: 22 November 2018.

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.

(Indien u nie binne twee weke terugvoering ontvang het nie, was u aansoek onsuksesvol).