JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER: PEKANNEUR/WYN-/ROSYNEDRUIWE

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 7 Jan 2020
Job Description

JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER: PEKANNEUT-/ WYN-/ ROSYNEDRUIWE
BOEGOEBERG DISTRIK

Vereistes:
– Minimum van 3 jaar se ondervinding in die bestuur van n boerdery eenheid metboorde/wingerde.
– n Formele landbou kwalifikasie sal n sterk aanbeveling wees.
– Goeie rekenaarvaardigheid vir  rekordhouding en die skedulering enkommunikasie.
– Ondervinding met GLOBALGAP sal ook n kandidaat se posisie versterk.
–  Meganiese oes en snoei ,  geskikte kandidaat sal n baie sterkmeganiese aanlê moet wees
– Uitstekende menseverhoudings en die vermoë om mense produktief te laat werkis n definitiewe voorvereiste.

Pligte en verantwoordelikhede gaan insluit:
– Die  bestuur van plaas onder die toesig van die Hoofbestuurder.
– Uitvoer van jaarlikse bestuursplanne binne diegoedgekeurde begrotings en rapportering van die vordering.
– Die werf, keur, bestuur en ontwikkel van diearbeid op die plaas, beide die permanente en die seisoenale werkers.
– Instandhouding van alle toerusting en geboue en die beplanning van toerustingbehoeftes, vervoer van die mense en produkte van die plaas.

– Neem van besproeiingskedulerings lesings,instandhouding van die sisteem, interpreteer en toepas van die data enkontroleer daarvan deur fisiese, in die boord kontrolering.
– Hand snoei van die wingerd (goeie wingerdproduksie kennis is belangrik) op gewel en T- kappe vir optimum produksie
– Produseer van top gehalte wyndruiwe en rosyntjies .

– Meganiese snoei en hand snoei van pekan bome,oplei van die pekanneute en goeie verstandhouding van pekanneut bome.
– Beplan van spuit programme en uitvoer van diemonitering en beheer van die programme en die bemesting sowel as blaarvoedingsaam met bestuur.
– Onkruidbeheer.
– Rapportering is skriftelik en telefonies en isgemik daarop om die papierwerk te beperk maar effektief rekord te hou

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OOJP na recruitment@ovdm.co.za