Junior Produksiebestuurder; Wisselbou

Full Time
  • Post Date: 9 January 2019
  • Apply Before: 18 January 2019
Job Description

JUNIOR PRODUKSIEBETUURDER; WISSELBOU
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
​- Ten minste 1 -3 jaar ondervinding en kennisvan Wisselbou-/rosyne/ pekanneut verbouing,
– Tegniese agtergrond en kennis 
– Geldige Kode 14 bestuurslisensie met PDP.
– Goeie menseverhoudinge,kommunikasievaardighede 
– Rekenaargeletterdheid,
– Vermoë om onafhanklik te kan funksioneer.
 
Primêre pligte sal insluit: 
– Kontrole en toesig oor produksie aktiwiteite
– Beheer oor en produktiwiteit van arbeid
– Besproeiing
– Bemesting en bespuitings
– Daaglikse administrasie.
 
Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket, watbehuising en werksvoertuig insluit aan die pos gekoppel.
 
Rig u volledige CV met verwysing OMJW  voor 18Januarie 2019 aan recruitment@ovdm.co.za