JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER: CANNABIS(MLBP)

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 27 Nov 2019
Job Description

JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER: CANNABIS
STRAUSSBURG OMGEWING

Vereistes:
– Aansoeke word in gewag van persone watoor goeie bestuurspotensiaal beskik, ondersteun deur minimum 2 jaar boerderyondervinding. 
– Kandidate met ‘n Elsenburg diploma ofsoortgelyk of kruie ondervinding sal voorkeur geniet.
– Kennis van werwing, motivering enopleiding van arbeid vir effektiewe uitvoer van produksie-aktiwiteite isverdere vereistes.
– Goeie menseverhoudinge,kommunikasievaardighede
– Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Officeis ook van belang.
 
Pligte sal onder meer behels: 
– Bestuur van produksie cannabis eenheid inkoördinering met produksiebestuurder, wat insluit alle aspekte van arbeids,besproeiing-, tegniese- en gehaltebestuur.
 
Die suksesvolle kandidaat sal n markverwantevergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf ontvang.
 
Alleaansoeke sal streng vertroulik hanteer word.
 
Stuur u volledige CV, met verwysing  MLBP  voor 6Desember 2019 aan recruitment@ovdm.co.za