JUNIOR REKENMEESTER-HALFDAG (OJR)

Full Time
  • Post Date: 30 Sep 2019
  • Apply Before: 30 Oct 2019
Job Description

JUNIOR REKENMEESTER (HALFDAG)
UPINGTON

Vereistes:
– Kandidate met ‘n voltooide klerkskap enregistrasie by SAIPA/ SAICA kan aansoek doen
– Minimum van 2 jaar ondervinding tot die opstelvan finansiële state
– Rekenaarvaardigheid in MS Office en verkieslikPastel
– Akkuraat onafhanklik kan funksioneer

Pligte gaan ondermeer insluit:
– Volle rekeningkundige funksie tot proefbalans

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OJR na recruitment@ovdm.co.za