KANTOORBESTUURDER (Admin/Finansieel)

Full Time
  • Post Date: 9 January 2018
Job Description

ACG Fruit (Pty) Ltd is ‘n produsent en uitvoerder van gehalte sitrus en tafeldruiwe.  Ons produksie-eenhede is reg oor Suid Afrika versprei. 

Die vakature bestaan by ons Riverfresh-eenheid, geleë te Halfmanshof, Porterville.

Die persoon waarna ons soek sal onder andere, die volgende verantwoordelikhede hê :

  •  Finansieel
  • Debiteure en Krediteure
  • Kosteberekeninge en -bestuur
  • Kleinkas rekonsiliasie
  • Kontrole van lone en salarisverwerking
  • Voorraadbeheer
  • Administratief
  • Bestuur van kantoorpersoneel
  • Bate-bestuur administrasie
  • Algemene kantoor administrasie en rekordhouding
  • Administrasie en beheer van spesiale projekte
  • Nakoming van spertye
  • Minimum Vereistes
  • Graad 12 met ‘n relevante tersiêre finansiële kwalifikasie
  • Algemene boekhouding tot by proefbalans
  • Ingesteldheid wat fokus op detail
  • Goeie bestuurs- en kommunikasievaardighede
  • Kennis van Microsoft Dynamics Nav en gevorderde Excel sal die aansoek ondersteun

 B