KODE 14 + PDP DRYWER (MZKD)

Full Time
  • Post Date: 24 Jul 2019
  • Apply Before: 31 Aug 2019
Job Description

KODE 14 + PDP DRYWER
KAKAMAS AREA

Vereistes:
– Aansoeke word in gewag van persone met ‘ngeldige Kode 14 met PDP ry bewys en ten minste 3 jaar ondervinding in diebestuur van ‘n swaarvoertuig.
– Eerlike en skoon diens-/ ongeluksrekord
​- Hardwerkende ingesteldheid
– Bereidwilligheid om uit te slaap en langongereelde ure te werk .
 
Om aansoek te doen, rig u CV, metverwysing MZKD,voor 2 Augustus 2019 aan recruitment@ovdm.co.za