KREDITEURE KLERK (MMVK)

Full Time
  • Post Date: 25 Feb 2019
  • Apply Before: 31 Mar 2019
Job Description

KREDITEURE KLERK
VRYBURG

Vereistes:
– Die suksesvolle kandidaat moet oor ten minste3-5 jaar ondervinding beskik verkieslik in ‘n soortgelyke omgewing
– Toepaslike tersiêre kwalifikasie sal asaanbeveling dien.
– Deeglikheid, uitstekende interpersoonlike-, enorganiseringsvaardighede
– Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Office
– Vermoë om onafhanklik te funksioneer.
 
Verantwoordelikhede behels primêr die:
– Volle oorhoofse bestuur van die krediteureafdeling wat insluit alle pos van verskaffers fakture, nagaan en rekonsilieervan maandstaat, opstel van betalingslys asook ad hoc    
   krediteure administrasie.
 
In ruil word ‘n baie mededingende vergoedingspakket,gekoppel aan kwalifikasies en ondervinding, aangebied.
 
Stuur volledige CV met verwysing MMVK  aan recruitment@ovdm.co.za