KREDITEUREKLERK(JORT)

Full Time
  • Post Date: 26 Jun 2019
  • Apply Before: 31 Jul 2019
Job Description

KREDITEUREKLERK
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
– Aansoeke word ingewag van georganiseerde ensistematiese persone met minstens Matriek en ten minste vyf jaar ondervindingin ‘n rekeningkundige omgewing en in ‘n soortgelyke pos.
– Vermoë beskik om by spertye te hou.
– Ondervinding in die gebruik van Pastel en MSOffice.

Pligte behels:
Die prosessering van krediteure fakture op Pastel
– Maandelikse rekonsiliasies en betaling van krediteure

In ruil word ‘n mededingende vergoedingspakketmet byvoordele aangebied.
 
Rig u aansoek en CV met verwysing JORT voor 5 Julie2019 aan recruitment@ovdm.co.za