KWALITEITBESTUURDER(MAKW)

Full Time
  • Post Date: 10 Sep 2019
  • Apply Before: 30 Sep 2019
Job Description

KWALITEITSBESTUURDER
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
– Ons wag op aansoeke van goedgeorganiseerde en presiese individue met minimum 3 jaar ondervinding inverskeie gehaltebestuurstelsels in  ‘n soortgelyke pos binne ‘n boerdery
   opset
– Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Office
– Die ideale kandidaat moet oor goeiemenseverhoudinge en goeie kommunikasievaardighede beskik
– Goeie kennis en ondervinding van spesifiekegehaltebestuurstelsels en akkreditasies soos GLOBALGAP / SIZA / HACCP
– Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office.
 
 
Pligte gaan onder meer insluit:
– Volle bestuur van stelsel/ akkreditasieafdeling
– Voorbereiding van en verbeterings aangehaltebestuurstelsels 
– Voorbereiding van oudit-lêers
\- Doen van pre-oudits sowel as ander algemeneadministrasie soos van pos vereis.
 
Daar word ’n mededingende vergoedingspakket aandie pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.
 
Stuur u volledige CV met verwysing MAKW na recruitment@ovdm.co.za