KWALITEITSBESTUURDER (CERES)

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 15 May 2019
Job Description

Bella Frutta, ‘n Kernvrug Pakstoor in die Ceresomgewing, is opsoek na die dienste van ‘n ervare Kwaliteitbestuurder om byhulle groeiende span aan te sluit. 

 

Sleutel Prestasie Areas:

  • Bestuur kwaliteitsisteem
  • Ontwikkeling en uitbreiding van kwaliteitstelsel saam met BRC stelsel
  • Opleiding van Kwaliteitspersoneel
  • Evaluering van BRC- en kwaliteit dokumentasie
  • Skakeling met Lynbestuurders rakende kwaliteit
  • Skakeling met Bemarker
  • Skakeling met Bemarker se Tegniese span
  • Assisteer Kliënte/Produsente tydens besoeke
  • Hanteer kwaliteit navrae vanaf Kliënte/Produsente
  • Verseker beskikbaarheid van spesifikasies
  • Verseker toepassing van spesifikasies
  • BRC naspeurbaarheid
  • PPECB navrae en reëlings rondom inspeksies

 

Vereistes:

  • 3-5 jaar toepaslike ervaring
  • Uitstekende Rekenaarvaardighede
  • Moet goed in ‘n span, asook onafhanklik en pro-aktief kan werk
  • Uitstekende kommunikasie vaardighede
  • Detail georiënteerd

 

 

Sluitingsdatum viraansoeke: 24 Mei 2019

 

‘n Mededingende Vergoedingspakket word aangebied.

 

CV’s kan gestuur word na trish@thehrdepartment.co.zaof bellafruttact@gmail.com