LOGISTIEKE KOORDINEERDER, PAARL – ZEMINWE RECRUITMENT

Full Time
  • Post Date: 4 Jul 2019
  • Apply Before: 19 Jul 2019
Job Description

Pligte en verantwoordelikhede

Insamel van PPECB Inname dokumente

Insamel van EDI, PI, PO en MATES

Daaglikse kommunikasie met produsente, uitvoer agente, vervoer maatskappye,koelkamers, verskepings maatskappye en kliente

Verantwoordelik vir alle inname en uitvoer dokumentasie

Daaglikse voorraad beheer

Instruksies aan koelkamers (bv. Uitlaaie, transfers ens.)

Produsente plaas stelsel installasies, databasis opgradering en  ondersteuning aan produsente op DIPAR

Adhoc logistieke pligte

Weeklikse en seisoenale pak en uitlaai inligting in excel (Vlookups enPivot Tables)

Vergelyk pak instruksies met voorraad gepak

Opstel van GTIN kodes

Vervoer reelings

PPECB Registrasies

Opstel van etikette (bv punnet labels)  vir oorseese markte

SOLAS skale installasies en dokumentasie

MinimumVereistes:

Matriek met toepaslike tersiêre opleiding

5 jaar vorige ondervinding in vrugte uitvoer bedryf

Dipar ondervinding sal voordelig wees

Sterk rekenaarvaardig

Uitstekende kommunikasie vaardighede

Opleidings vermoë

Geldige motor lisensie

Eie vervoer

 

Salaris: R20 000- R25 000 per maand (gebaseer opondervinding)