LOODGIETER (JTL)

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 26 Jun 2019
Job Description

Somerset-Wes asookin die Noord-Kaap,wat sedert 1991 spesialiseer in eiendomsontwikkelingsbestuur regoor Suid-Afrikamet dienste soos Argiteksontwerp, Bourekenkunde, Konstruksiebestuur en ‘nEiendomsagentskap, beskik oor die volgende uitdagende loopbaangeleentheid vir‘n handvaardige en hardwerkende persoon wat streef na uitnemendheid om by onsaan te sluit 

LOODGIETER
AUGRABIES OMGEWING

Vereistes:
– Status as gekwalifiseerde vakman, ondersteundeur minstens drie tot 5 jaar ondervinding in loodgieterswerk en ‘n geldigerybewys.
– Die suksesvolle kandidaat sal in Augrabiesgestasioneer wees
– Bereid wees om soms te reis. 

 Die suksesvolle kandidaat salverantwoordelik wees vir loodgieterswerk in groter en kleiner bouprojekte. 
 
In ruil word ‘n uiters mededingendevergoedingspakket met gunstige byvoordele ooreenkomstig kwalifikasies enondervinding en werk in ‘n dinamiese maatskappy aangebied. 
 
Rig u aansoek en CV met verwysing JTL aan recruitment@ovdm.co.za