LYNBESTUURDER

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 5 Oct 2020
Job Description

LYNBESTUURDER
UPINGTON

Vereistes:
– Kandidate met minstens Matriek ondersteun deurten minste 2 jaar ondervinding kan aansoek doen
– Indien ondervinding uit ‘n fabriek ofverpakkingsaanleg sal dit voorkeur geniet
– Goeie kommunikasievaardighede en vermoë ommense te bestuur
– Bereidwilligheid om lang ongereelde ure tewerk in oestye

Bottelering en verpakking volgens spesifikasiesmoniteer word en enige afwyking sal produksie laat staak;

Pligte gaan ondermeer insluit:
– Administrasie verbonde aan bottelering, nagaanlyste, vorms, rekords ens.
– Bepaal die persentasie fisiese produksie perdag deur lynstaan tye aan te dui
–  Invul van vorms en nagaan lyste opdaaglikse basis, nagaan daarvan en rekordhouding
–  Bepaal vul hoogtes en massa deur gevuldeprodukte te weeg volgens spesifikasies
–  Kwaliteitsbeheer en produk-onttrekkingindien van standaard en spesifikasies gewyk word of probleme voorkom.
– Verseker netheid van produksielyn, gebou enperseel
– Verantwoordelike hantering van alle toerustingen voorraad volgens voorskrif en spesifikasie
– Uitvoering van funksie ingevolge veiligheid envoedselsekuriteit regulasies.
–  Rapporteer probleme op lyne of defekteaan onmiddellike toesighouer
–  Neem voor produksie monsters van allewyne wat gebotteleer word na die Laboratorium vir finale toetsing

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OLB na recruitment@ovdm.co.za