MEDIESE ONTVANGS (OJOM)

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 27 Aug 2019
Job Description

MEDIESE ONTVANGS
UPINGTON

Vereistes:
– Aansoeke word ingewag van goedgeorganiseerde kandidate met minstens 2 jaar ondervinding in ‘n soortgelyke pos
– Uitstekende interpersoonlike- enkommunikasievaardighede
– Rekenaarvaardigheid in MS Office.
– Ondervinding in die mediese industrie salvoorkeur geniet.
 
Verantwoordelikhede gaan insluit:
– Die hantering van die volledigeontvangsfunksie
– Hantering van die skakelbord
– Oopmaak van pasiënt leêrs,  indien & opvolg van mediese eise aan mediese fondse
– Hantering van kredietkaart- en kontanttransaksies en kleinkas
– Bestel & opvolg en uitgee van besteldevoorraad
– Algemene administratiewe take.
 
‘n Onderhandelbare salaris eie aan die industrieword aan die pos gekoppel.
 
Rig u aansoek en CV met verwysing OJOM voor 6September 2019 aan recruitment@ovdm.co.za