MEDIESE ONTVANGS(OMOK)

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 13 Nov 2019
Job Description

MEDIESE ONTVANGS
UPINGTON


Vereistes:
– Kandidate met ten minste 2 jaar ondervindingin ‘n mediese praktyk kan aansoek doen
– Bo-gemiddelde menseverhoudinge enkommunikasievaardighede
– Sterk interpersoonlike vaardighede oor beskik
– Rekenaarvaardigheid in Medi- Mass (verkieslik)asook MS Office
– Bereid wees om weeklikse skofte en later urete werk

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OMOK narecruitment@ovdm.co.za