MOTORWERKTUIGKUNDIGE / ALGEMENE PLAASONDERHOUD (MBM)

Full Time
  • Post Date: 29 Apr 2019
  • Apply Before: 31 May 2019
Job Description

MOTORWERKTUIGKUNDIGE/ ALGEMENE PLAASONDERHOUD
BREEDERIVIERVALLEIOMGEWING

Vereistes:
– Ons wag op aansoeke van energieke enhardwerkende individue wat oor die bewese ondervinding beskik
– ‘n Toepaslike kwalifikasie sal in jou guns telen die voltooiing van “rooiseël’/ ambag
– Goeie menseverhoudinge,kommunikasievaardighede
– Die vermoë om onafhanklik te opereer
– Kennis in die gebied van pompe,besproeiing/besproeiingstelsels, elektrieseondervinding, staal- en metaalwerksal voordelig wees
 
Daar word ’n mededingende vergoedingspakket aandie pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MBM na recruitment@ovdm.co.za