MOTORWERKTUIGKUNDIGE/PLAAS ONDERHOUD(MBM)

Full Time
  • Post Date: 13 Jun 2019
  • Apply Before: 31 Jul 2019
Job Description

Hierdie gevestigde Maatskappy wat spesialiseer in die produsering en uitvoer van sitrus en steenvrugte, beskik oor die volgende posisie vir ‘n dinamiese, selfgedrewe persoon as deel van hul span:     

MOTORWERKTUIGKUNDIGE/ ALGEMENE PLAASONDERHOUD
BREEDERIVIERVALLEI OMGEWING

Vereistes:
– Ons wag op aansoeke van energieke en hardwerkende individue wat oor die bewese ondervinding beskik
– ‘n Toepaslike kwalifikasie sal in jou guns tel en die voltooiing van “rooiseël’/ ambag
– Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede
– Die vermoë om onafhanklik te opereer
– Kennis in die gebied van pompe, besproeiing/besproeiingstelsels, elektrieseondervinding, staal- en metaalwerk sal voordelig wees
 
Daar word ’n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MBM na recruitment@ovdm.co.za