NUTSMAN(ONU)

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 31 Oct 2019
Job Description


om onafhanklik te opereer in die volgende posas;

NUTSMAN
UPINGTON

Vereistes:
– Kandidate met minimum 3 jaar ondervinding inspuitverf asook instandhouding van masjinerie & toerusting kan aansoek doen
– Ondervinding in geboue instandhouding sal totu guns wees
– Goeie kommunikasievaardighede enmenseverhoudinge
– Geldige bestuurslisensie
 
Verantwoordelikhede gaan insluit:
– Verf/ spuitwerk op hout en verwante produkte
– Instandhouding van hand gereedskap
– Roetine instandhouding op masjinerie enbesigheidstoerusting-, voertuie en geboue

Daar word ‘n markverwante vergoedingspakket,aangebied.
 
Rig u volledige CV met verwysing ONU voor 6 November2019 aan recruitment@ovdm.co.za