PEKANNEUT PLAASBESTUURDER(MHP)

Full Time
  • Post Date: 17 Sep 2019
  • Apply Before: 31 Oct 2019
Job Description

PEKANNEUT PLAASBESTUURDER
HARTSWATER OMGEWING

Vereistes:
– Ervare plaasbestuurder met ‘n passie virboerdery en  Lusern/Kuilvoer ondervinding
– Ten minste 5 Jaar onafhanklikebestuursondervinding en 10 Jaar ploeg en plant ondervinding.
– Goeie probleem oplossing en besluitnemingsvermoë beskik.
– Beskik oor naskoolse landbou kwalifikasie.
– Ondervinding in Pekanneutboom bestuur.
– Ondervinding in bestuur van lusern.
– Ondervinding in kuilvoer aanplanting en oes.
– Toepaslike kennis van water bestuur enbesproeings stelsels.
– Toepaslike kennis van grondvoorbereiding.
– Toepaslike kennis van siektebeheer en kunsmisprogramme.
– Beskik oor basiese kennis vanarbeidswetgewing.
– Beskik oor toepaslike tegniese en meganiesekennis.

Kandidaat sal verantwoordelik wees vir bestuurvan + 100ha Spilpunt en Mikrobesproeiing.

n Markverwante pakket en behuising wordaangebied.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MHP na recrutment@ovdm.co.za